Seremonie en Onthaal

Die seremonie vind plaas op 20 Oktober 2012 om 16H00 by "The Forest" op De Uijlenes (wees asb sittend teen 15H45).

Na die diens sal ligte verversings by "The Forest" geniet word terwyl foto's afgehandel word.

Hierna sal die feestelikheid verskuif na die saal, "The Old Barnhouse", op De Uijlenes.

No comments:

Post a Comment