Algemeen

RSVP:   Voor of teen 20 September 2012 by
            Aletta (0823118274/alettax@gmail.com) of
            Riaan (0722031884/riaan.ellis5@gmail.com)

 
DRAG:  Semi-formeel.

METGESELLE:  Slegs indien dit so aangedui is op die e-pos uitnodiging.

KINDERS:  Daar kan ongelukkig nie voorsiening gemaak word vir kinders tussen die ouderdomme van 2-18 jaar nie.
Kinders tussen 0 en 2 is welkom, maar bly steeds die ouers se eie verantwoordelikheid. L.W. daar is 'n groot dam reg langs die onthaal saal.

GESKENKE: Ons is bevoorreg om nie meer huislike items te benodig nie (behalwe groot duur items met baie knoppies!!), so indien julle voel om ons te seën met 'n geskenk sal kontant 'n veilige opsie wees.

PARKERING: Daar is oorgenoeg veilige parkering by die seremonie en onthaal.



No comments:

Post a Comment